Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 8:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nogtans sal daardie tyd van donkerte en wanhoop nie vir altyd aanhou nie. Die land van Sebulon en Naftali sal gou verneder word, maar daar kom ’n tyd dat Galilea van die heidene, wat langs die pad tussen die Jordaan en die see lê, met heerlikheid gevul sal word.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 8

Kyk Jesaja 8:23 in konteks