Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 66:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Luister na die boodskap van die Here, en bewe oor wat Hy sê:“Julle naaste familie haat julleen verstoot julle omdatjulle lojaal aan My is.‘Laat die Here Homself bewys,’ sê hulle, ‘sodat ons julle vreugde kan sien!’Maar hulle sal in die skande kom.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 66

Kyk Jesaja 66:5 in konteks