Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 66:21-24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

21. “Ek sal sommige van hulle wat terugkom,aanstel as priesters en Leviete. Ek, die Here, sê so.

22. “Soos die nuwe hemel en die nuwe aarde wat Ek gaan maak,sal bly bestaan,”sê die Here,“so sal julle as my volk bly bestaan.

23. Van week tot weeken van maand tot maand sal alle mense kom en voor My neerbuig,” sê die Here.

24. “As hulle uitgaan uit die stad, sal hulle die lyke sien van dié wat teen My opstandig was. Want die wurms wat aan hulle vreet, sal nooit vrek nie.En die vuur waarin hulle brand, sal nooit ophou brand nie.Alle mense wat daar verbygaan, sal met afsku vervul wees.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 66