Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 61:4-8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

4. Hulle sal die verlate stede herbou,en die plekke weer opbou wat lank gelede verwoes is.Hulle sal die verwoeste stede herstel,plekke wat vir geslagte lank verlate gelê het.

5. Buitelanders sal julle kleinvee laat wei, vreemdelinge sal julle landeryeen julle wingerde bewerk.

6. Julle sal genoem word: die priesters van die Here, die bedienaars van ons God. Julle sal die skatte van die nasies geniet,en spog met hulle rykdom.

7. In plaas van vernederingen minagtingsal my volk’n dubbele deel ontvangvan voorspoed en ewige vreugde.

8. “Want Ek, die Here, het geregtigheid lief.Ek haat diefstal en misdaad.Omdat Ek getrou is,sal Ek my volk beloon vir hulle lyding.Ek sluit ’n verbond met hulle wat vir altyd sal bestaan.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 61