Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 61:10-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

10. Ek verheug my in die Here!Ek is bly in my God!Want Hy het vir my klere van redding aangetrek,en vir my die mantel van regverdigheid omgehang.Ek is soos ’n bruidegom met sy sierkroon, soos ’n bruid verfraaimet haar juwele.

11. Soos die grond die plante laat uitspruiten die vrugtebome in ’n tuin vrugte lewer,so sal die oppermagtige Heresy reg vir al die nasies toon.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 61