Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 6:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het ek die Here hoor vra: “Wie kan Ek met ’n boodskap na my volk toe stuur? Wie sal vir Ons gaan?” Ek het geantwoord: “Here, ek sal gaan! Stuur my!”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 6

Kyk Jesaja 6:8 in konteks