Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 57:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So sê die hoë, verhewe Een wat vir altyd bestaan, wie se Naam die Heilige is: “Ek woon in ’n hoë, heilige plek, maar ook saam met die mens wat berouvol en nederig is.Ek gee nuwe krag aan dié wat nederig is en aan dié wat verdruk word,en nuwe kragaan dié wat berouvol is.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 57

Kyk Jesaja 57:15 in konteks