Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 57:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy roep om hulp,mag jou klomp afgode jou red!Maar ’n wind sal hulle wegwaai en hulle omstamp. Wie egter tot My sy toevlug neem, sal die hele land erfen my heilige berg besit.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 57

Kyk Jesaja 57:13 in konteks