Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 51:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kyk op in die lug bokant julle, kyk af na die aarde hieronder.Die lug sal verdwyn soos rooken die aarde sal vergaan soos klere.Die mense op die aarde sal doodgaan soos vlieë,maar die redding wat Ek bring,sal wees vir altyd.My regspraak sal vir altyd duur.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 51

Kyk Jesaja 51:6 in konteks