Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 51:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here gaan Sion vertroos en Hom ontferm oor die verwoeste stad.Hy gaan haar woestyngebied maak soos Eden, haar woesteny soos die tuin van die Here. Vreugde en blydskap sal volopin die stad wees.Liedere van dankbaarheid sal weerklink.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 51

Kyk Jesaja 51:3 in konteks