Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 5:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom het die woedevan die Hereteen sy volk ontvlam. Daarom het Hy sy vuis opgelig om sy volk plat te slaan. Die heuwels bewe en die lyke word soos vulliswat op straat gegooi is. Selfs dan sal die Here se woedenie uitgebrand wees nie. Sy vuis sal reg wees om te slaan!

Lees volledige hoofstuk Jesaja 5

Kyk Jesaja 5:25 in konteks