Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 49:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So sê die oppermagtige Here: “Ek steek my hand op en gee ’n teken aan die nasies.Dan sal hulle jou seuns terugdra in hulle arms.Hulle sal jou dogtersop hulle skouers dra.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 49

Kyk Jesaja 49:22 in konteks