Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 46:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle dra die beeld op hulle skouers na ’n ander plek.Hulle sit dit daar neer,en daar staan dit!Dit kan glad nie vanself beweeg nie.Wanneer iemand roep, is daar geen antwoord nie.Dit kan niemand red uit sy nood nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 46

Kyk Jesaja 46:7 in konteks