Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 45:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So sê die Here: “Die produkte van Egipte, en die handelsware van Kus, ook die lang mense van Seba sal na jou toe kom.Hulle sal agter jou loopen jou gevangenes wees.Hulle sal voor jou buigen teenoor jou bely en sê: ‘God is verseker met jou!Daar is geen ander God nie. Hy is die enigste God!’”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 45

Kyk Jesaja 45:14 in konteks