Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 44:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. “Maar luister nou mooi, my dienaar Jakob, Israel wat Ek gekies het.

2. Dit is wat die Here sê,Hy wat jou gemaak het, wat jou gevorm het in jou moeder se skoot, en jou steeds help: Moenie bang wees nie, my dienaar Jakob, Jesurun wat Ek gekies het.

3. Want Ek sal jou water gee, genoeg om jou dors te les en jou droë lande nat te lei.Ek sal my Gees op jou kinders uitstort,en my seëningeop jou nageslag.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 44