Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 42:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wie het Jakob oorgelewer om buit te word?Wie het Israel oorgegeeaan die verwoesters?Is dit nie die Hereteen wie ons gesondig het nie?Hulle wou nie doen soos Hy vereis het nie.Hulle wou nie na sy woord luister nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 42

Kyk Jesaja 42:24 in konteks