Laat die woestyn en sy dorpe saamsing.Laat die dorpies van Kedar bly wees.Laat die mense van Sela sing van vreugde.Laat hulle hard roepvanaf die bergpieke.