Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 41:26-29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

26. “Wie van julle het dit van die begin af gesêsodat ons dit kon weet, vantevore al sodat ons sou kon sê: ‘Hy was reg’?Niemand het dit geweet nie.Niemand het dit voorspel nie.Niemand het eers gehoor dat julle ’n woord daaroor sê nie.

27. Ek was die eerste wat vir die tempelberg gesê het: ‘Kyk, hier kom hulp vir jou!’Ek het ’n boodskapper met goeie nuus na Jerusalem toe gestuur.

28. Nie een van die afgodehet jou dit kon vertel nie.Toe Ek hulle vra,kon niemand ’n antwoord gee nie.

29. Hulle is almal vals! Wat hulle doen, beteken niks.Hulle is so leeg soos die wind.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 41