Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 40:29-31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

29. Hy gee krag aan dié wat moeg is.Hy maak die kragteloses sterk.

30. Selfs jongmense raak uitgeput en afgemat.Baie jongmense struikel en val.

31. Maar dié wat hulle hoop op die Here stel, sal hulle krag terugkry. Hulle vlieg hoog,soos arende.Hulle sal hardloop en nie moeg word nie.Hulle sal loop en nooit vermoeid word nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 40