Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 40:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wie anders het die oseane in sy hand gehou?Wie het die hemel afgemeetmet die breedte van sy hand?Wie het die grond van die aarde met ’n maatemmer gemeet, of het die berge en die heuwels met ’n skaal geweeg?

Lees volledige hoofstuk Jesaja 40

Kyk Jesaja 40:12 in konteks