Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 36:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Miskien sê jy: ‘Ons vertrou op die Here ons God!’ Maar is Hy nie die Een wat deur koning Hiskia beledig is nie? Het Hiskia dan nie sy heiligdomme en altare omgegooi en almal in Juda verplig om net by die altaar hier in Jerusalem te aanbid nie?

Lees volledige hoofstuk Jesaja 36

Kyk Jesaja 36:7 in konteks