Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 36:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Eljakim seun van Gilkija, die administrateur van die paleis, Sebna, die hof se sekretaris, en Joag seun van Asaf, die koninklike historikus, teruggegaan na Hiskia. Hulle het uit wanhoop hulle klere geskeur. Hulle het ingegaan om die koning te sien en hom vertel wat die Assiriese verteenwoordiger alles te sê gehad het.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 36

Kyk Jesaja 36:22 in konteks