Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 36:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Sanherib se verteenwoordiger het geantwoord: “My meester wil hê elkeen in Jerusalem moet dit hoor, nie net julle nie. Hy wil hê hulle moet weet dat as julle nie oorgee nie, ons hierdie stad sal beleër. Die mense sal so honger en dors word dat hulle hulle eie ontlasting sal eet en hulle eie urine sal moet drink!”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 36

Kyk Jesaja 36:12 in konteks