Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 30:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Aankondiging oor die diere in die Negev: Hulle bring skatte om te betaal vir die hulp van Egipte.Hulle donkies en kamele is gelaai met geskenke.Hulle reis deur ’n land vol swaarkry en gevaar.Hier kry jy leeus en slangeen vlieënde drake. Hulle kom soek hulp by ’n volk wat nie kan help nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 30

Kyk Jesaja 30:6 in konteks