Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 30:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En die Here sal roepmet ’n magtige stem.Woedend sal Hy sy vyande platslaan.Hy sal hulle bykom met verterende vlamme, met ’n wolkbreuk, met donderstorms en reuse haelstene.Hy sal hulle vernietig.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 30

Kyk Jesaja 30:30 in konteks