Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 30:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sê vir die sieners: “Bly stil, ons wil niks meer hoor van wat julle sien nie!” En vir die profete sê hulle: “Ons wil nie die waarheid hoor nie!Sê vir ons wat ons wil hoor, dat goeie dinge met ons gaan gebeur.Vertel vir ons leuens!

Lees volledige hoofstuk Jesaja 30

Kyk Jesaja 30:10 in konteks