Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 29:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Honger mense droom van kos,maar is steeds hongerwanneer hulle wakker skrik.Mense wat dors is, droom van water, maar bly dors as hulle wakker word.Op dieselfde manier sal jou vyande droom dat hulle Jerusalemoorwin.Maar dit sal nie gebeur nie.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 29

Kyk Jesaja 29:8 in konteks