Hulle wat onskuldiges skuldig bevind het met hulle valse getuienis,sal verdwyn.Die mense wat met ’n bedriegspul die reg omgedraai het en leuens vertel het om onskuldiges af te kraak, sal nie meer bestaan nie.