Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 24:8-10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

8. Die vrolike geluid van tamboeryne word stil.Die lied van die vrolike mensehet opgehou.Die harp het stil geword.

9. Niemand sing meer terwyl hulle wyn drink nie. Sterk drank word galbitter vir dié wat dit drink.

10. Die leë stad lê verwoes. Elke huis is toegesluitom plunderaars uit te hou.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 24