Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 22:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here, die Almagtige, sê: “Dan trek Ek die tentpen wat so diep ingeslaan was uit. Dit sal loskom en val. Alles wat daarop gesteun het, sal ook val. Die Here het gepraat!”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 22

Kyk Jesaja 22:25 in konteks