Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 2:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sal regspreek tussen nasies en dispute tussen hulle oplos. Hulle sal ploegskare maak van hulle swaardeen snoeiskêre van hulle spiese. Tussen nasies sal daar geen oorloë meer wees nie, en militêre opleiding sal nie bestaan nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 2

Kyk Jesaja 2:4 in konteks