Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 2:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer die Here opstaan om die aarde te skud, sal sy vyande wegkruip in gate en grotte in die grond, so bang sal hulle vir Hom wees. Hulle sal inkruip in grotte in die rotse uit vrees vir die verskrikking van die Hereen die eer van sy grootsheid.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 2

Kyk Jesaja 2:19 in konteks