Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 19:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Egiptenaars sal moed verloor. Ek sal hulle planne verydel. Hulle sal by hulle afgode pleit vir wysheid. Hulle sal geeste oproep, en mediums en besweerders om raad gaan vra.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 19

Kyk Jesaja 19:3 in konteks