Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 17:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Min van sy mense sal oorbly, soos die olywe wat in die boonste takke van die boom agterbly ná die oes. Slegs twee of drie bly in die hoogste takke agter, vier of vyf op die punte van die takke.” So sê die Here, die God van Israel.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 17

Kyk Jesaja 17:6 in konteks