Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 16:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Huil oor die verlate plase van Gesbon en die wingerde van Sibma. Die wyn van hierdie wingerde het konings van nasies dronk laat word. Moab was soos ’n wingerdwat gestrek het tot by Jaseren gerank het tot in die woestyn. Die ranke hettot by die Dooie See gekom.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 16

Kyk Jesaja 16:8 in konteks