Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 16:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense van Moab sal op die heuwels hulle gode angstig aanroep. Maar dit sal nie help nie. Hulle sal roep na die gode in hulle heiligdomme, maar niemand red hulle nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 16

Kyk Jesaja 16:12 in konteks