Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 1:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle sal skaam wees as julle terugdink aan die tydtoe julle offers aan afgode in julle tuine gebring het. Julle sal bloos as julle dink aan die sondes wat julle gedoen hetin julle gewyde tuine.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 1

Kyk Jesaja 1:29 in konteks