Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 1:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Kom nou, laat ons die saak uitpraat,” sê die Here. “Maak nie saak hoe diep die vlek van julle sonde is nie, Ek kan dit verwyder. Ek kan julle so skoon maak soos sneeu wat pas geval het. Selfs al is die vlek so rooi soos purper, Ek kan julle wit maak soos wol.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 1

Kyk Jesaja 1:18 in konteks