Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 9:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Is daar iemand wat genoeg insig het om te verstaan hoekom hierdie dinge gebeur? Vir wie het U onderrig sodat hy dit weer vir iemand anders kan verduidelik? Hoekom is hierdie land so erg verwoes dat niemand dit eers wil waag om daardeur te gaan nie?

Lees volledige hoofstuk Jeremia 9

Kyk Jeremia 9:12 in konteks