Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 9:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal huil en kla oor die berge en die weivelde van die woestyn. Hulle is verlate, sonder enige teken van lewe. ’n Mens hoor ook nie meer die beeste bulk nie. Selfs die voëls het gevlugen die wilde diere is weg.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 9

Kyk Jeremia 9:10 in konteks