Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 8:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Jeremia, gaan sê vir hulle wat Ek, die Here, sê: As mense val, staan hulle dan nie weer op nie? Of as hulle agterkom hulle is op ’n verkeerde pad, draai hulle nie terug nie?

Lees volledige hoofstuk Jeremia 8

Kyk Jeremia 8:4 in konteks