Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 6:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Soos ’n put wat aanhou vars water gee, so hou die mense van die stad aan met onreg. In die stad hoor ’n mens die klank van geweld en mishandeling. Ek sien voortdurendnet siek en gewonde mense.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 6

Kyk Jeremia 6:7 in konteks