Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 52:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het toe in ’n gedeelte van die stadsmuur ’n gat deurgebreek. Hoewel die Babiloniërs die stad omsingel het, het die soldate in die nag uit die stad probeer ontsnap. Hulle het by ’n hek tussen die twee mure, agter die koningstuin, uitgegaan en in die rigting van die Jordaanvallei gevlug.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 52

Kyk Jeremia 52:7 in konteks