Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 52:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van die mense wat nog in die stad was, het Nebusaradan ’n offisier van die leër en sewe van die koning se raadgewers gevange geneem. Hy het ook nog die sekretaris van die offisier wat verantwoordelik was om soldate vir die leër te werf, gevange geneem. Verder het hy 60 ander mense in die stad gevang en saamgevat.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 52

Kyk Jeremia 52:25 in konteks