Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 52:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van die kopervoorwerpe was so swaar dat dit nie geweeg kon word nie. Dit was voorwerpe wat koning Salomo destyds vir die tempel laat maak het. Dit was die twee koperpilare, die koperbad, die twaalf bulle onder hierdie bad en die voetstukke van die wasbakke.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 52

Kyk Jeremia 52:20 in konteks