Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 52:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nebusaradan, kaptein van die Babiloniese koning se lyfwag, het toe van die armste mense na Babel weggevoer. Hy het ook die mense wat nog in die stad agtergebly het in ballingskap na Babel geneem, saam met al die vakmanne en mense wat na koning Nebukadnesar oorgeloop het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 52

Kyk Jeremia 52:15 in konteks