Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As Hy praat, is daar donderweer in die hemel. Hy laat die wolke opstyg oor die aarde. Hy laat die weerlig blits as dit reën. Hy laat die wind uit sy stoorkamers kom.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:16 in konteks