Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 5:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom sal ’n leeu uit die bos hulle aanval, ’n woestynwolf hulle verskeur. ’n Luiperd sal naby die dorpe lê en loer en enigiemand verskeur wat waag om uit te kom. Dit sal gebeur omdat hulle oortredings so baie is en hulle so opstandig is.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 5

Kyk Jeremia 5:6 in konteks