Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 5:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Here, U verwag van mense om eerlik te wees. U het hulle geslaan, maar hulle gee nie aandag nie.U het hulle swaar getref, maar hulle het hulle nie van sondes bekeer nie. Hulle is hardkoppige mense en het geen berou getoon nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 5

Kyk Jeremia 5:3 in konteks