Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Huil droewig, Gesbon, want die stad Ai is verwoes. Kla maar, inwoners van Rabba! Trek julle rouklere aan, huil en loop heen en weertussen die mure. Want julle god Milkom sal in ballingskap gaan,saam met sy priesters en sy amptenare.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:3 in konteks